In 2…

Jy kan vir my Chinese rose bring

en jy kan vir my Bryan Adams sing

maar jou briewe vol leë beloftes;

kan jy maar afsmeer aan ‘n vreemdeling.

Jy kan saggies vir my lieg

jy kan fluister – “ek het jou lief” ,

maar as jou woorde jou verraai

kan jy links afdraai.

Kom wat wou

dis in twee gevou.

1 thoughts on “In 2…

Lewer kommentaar