Ek skryf
Ek droom.
Ek sing
Ek leef,
Vir my blou oog liefling
Ek bid
Ek kniel.
Ek huil
Ek lag,
Net vir jou, my blou oog liefling.
Ek skryf
Ek droom.
Ek sing
Ek leef,
Vir my blou oog liefling
Ek bid
Ek kniel.
Ek huil
Ek lag,
Net vir jou, my blou oog liefling.