In jou slaap
is dinge vir ‘n rukkie,
vir ‘n rukkie dood.
In jou droom
Is jou wêreld anders,
anders vir ‘n rukkie.
As jy wakker word
Is alles nog dieselfde,
alles is nog dieselfde.
In jou slaap
is dinge vir ‘n rukkie,
vir ‘n rukkie dood.
In jou droom
Is jou wêreld anders,
anders vir ‘n rukkie.
As jy wakker word
Is alles nog dieselfde,
alles is nog dieselfde.